Sondag Boodskap: ONTKENNING OF BELYDENIS
Boodskap: Ds. Adri van Staden Ons teksvers: Spr. 30:20 “So is die weg van ’n vrou wat owerspel bedryf; sy eet en vee haar mond af en sê: Ek het geen sonde gedoen nie”. In die vorige verse beskryf die spreukedigter dinge wat hy nie verstaan nie. Hier beskryf hy nog so ’n verskynsel: ’n…
