Gewapende rower verdrink in see

PORT ELISABETH – ‘n Verdagte wat van ‘n gewapende roof beskuldig is, het gisteraand in die see by Humewood verdrink terwyl hy glo arrestasie probeer ontwyk het. Kapt. André Beetge sê na bewering is ‘n klaer (36) omstreeks 20:30 deur twee gewapende verdagtes in Beachweg in Brookes Hill van ‘n selfoon beroof. Die verdagtes het…

Lees Meer

Probleme met bagasiehanteringstelsel by OR Tambo ervaar

Die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg sukkel weer met die hantering van bagasie. Die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika (ACSA) het passasiers ingelig dat die lughawe tans netwerk-verwante probleme ervaar met sy bagasiehanteringstelsel in die binnelandse terminaal, en dat die bagasie per hand gesorteer moet word. Volgens ACSA kan reisigers vertragings ervaar, terwyl hulle probeer om die…

Lees Meer

Australië en Nieu-Seeland begin burgers uit onrusgeteisterde Nieu-Kaledonië ontruim

NEWCASTLE, Australië – Australië en Nieu-Seeland het Dinsdag vliegtuie na Nieu-Kaledonië gestuur om gestrande burgers van die geweldgeteisterde Franse Suid-Stille Oseaan-gebied te begin huis toe bring. Die Australiese minister van Buitelandse Sake, Penny Wong, het gesê Australië het goedkeuring van die Franse owerhede ontvang vir twee vlugte om burgers uit die argipel te ontruim, waar…

Lees Meer

Islamitiese Staat aanvaar verantwoordelikheid vir ‘n geweeraanval wat drie Spaanse toeriste in Afghanistan doodgemaak het

Die terreurgroep se filiaal in Afghanistan is ‘n groot mededinger van die land se Taliban-regering, en het vroeër verantwoordelikheid aanvaar vir ‘n aanval op Chinese burgers in Kaboel in 2022. Islamitiese Staat het verantwoordelikheid aanvaar nadat drie Spaanse toeriste dood is toe gewapende mans in Afghanistan se sentrale Bamiyan-provinsie losgebrand het. ‘n Afghaanse persoon is…

Lees Meer

Bronkhorstspruit Polisie deursoek plaaslike hoërskool vir dwelms

Die Bronkhorstspruit-polisie het Hoërskool Erasmus in Bronkhorstspruit op 8 Mei besoek om leerders vir dwelms en onwettige voorwerpe te deursoek en hulle te waarsku om nie ander te boelie nie. Die sigbare polisiëringsbevelvoerder, kolonel Sibonisile Mlaba, het saam met die departemente van onderwys en gemeenskapsveiligheid die soektog gedoen, waartydens beslag gelê is op vier vapes…

Lees Meer

Ma en dogter oorlede na woonwa brand

POSTMASBURG, NOORD-KAAP. – ’n Ma (37) en haar dogter (10) is Maandag oorlede toe hulle karavaan in Postdene, Postmasburg aan die brand geslaan het. Volgens speursersersant Christopher Kgomonyane het die brand om 2:00 Maandagoggend ontstaan terwyl die ma en haar drie kinders in hulle karavaan geslaap het. Die karavaan was in Pleinstraat parkeer. ’n Buurvrou…

Lees Meer