Meyerton-inwoners krap kop oor wit neerslag

‘n Wit asagtige neerslag het inwoners van Meyerton aan die kopkrap.

MEYERTON. – Inwoners kla oor ‘n wit stof wat soggens voertuie en oppervlakte bedek.

Dit blyk of dit met lugbesoedeling verband hou.

Indien jy weet wat hierdie neerslag is, laat ons gerus weet.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui