“Tradisionele leiers” doen ‘n beroep op die regering om grondhervormings te versnel
Sommige “tradisionele leiers” in die Noord-Transvaal sê dat hulle 30 jaar in demokrasie steeds nie die grond teruggekry het wat die apartheidsregering met geweld van hulle afgeneem het nie. Hulle het gepraat tydens ‘n gesprek met die voormalige president van die African National Congress (ANC) Kgalema Motlanthe wat op ‘n verkiesingsveldtog in Pietersburg was. Hierdie…
