Nuwe elektrisiteitsmeters vir Pretoria
Pretoria stadsraad sal binnekort aansienlik goedkoper tweerigting-elektrisiteitsmeters begin aanbied vir die terugvoer van oortollige krag na die netwerk. Die metro het aan MyBroadband gesê hy sal vanaf 1 Julie 2024 – die begin van sy boekjaar – tweerigtingmeters gebruik wat sowat ’n kwart tot ’n derde van die huidige meters se pryse kos. Hierdie meters…
