Voorbokke van Suid-Afrika se grootste piramideskema in die visier
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hy ondersoek mede-samesweerders en medewerkers van wyle Johann Steynberg, Mirror Trading International se voormalige uitvoerende hoof. Steynberg is glo verlede maand dood terwyl hy in huisarres in Brasilië was, maar baie van die reeksbedrieërs wat leiers in sy piramideskema was, bly op vrye voet. Isaac Dludlu, direkteur van mediabetrekkinge van…
