Sogenaamde “Prokureur” wat DA pak oor “brandende vlag” is toe nie ’n prokureur nie
“Prokureur” in 2023 skuldig bevind na hy hom as prokureur voordoen Die sogenaamde “prokureur” wat die DA hof toe neem oor sy omstrede advertensie wat die brand van die Suid-Afrikaanse vlag uitbeeld, Zuko Madikane is in September verlede jaar skuldig bevind daaraan dat hy homself as ‘n prokureur voorgedoen het. Madikane was een van twee…
