Bobbejaan op vrye voet in Benoni

Die Benoni DBV doen ‘n beroep op die publiek om die bestuurder te skakel of te WhatsApp by 0722782004 met ‘n speld-valplek, tyd wat hy gesien is en indien moontlik ‘n foto ook. ’n Bobbejaanmannetjie is 27 Mei in die strate van Benoni opgemerk. Mense word aangeraai om wakker te wees en dit nie te…

Lees Meer

Bibberweer sterk op pad

Net toe die meeste mense wou sê dat die winter vanjaar laat is, besluit ’n kouefront om sy opwagting te maak. Die land kan regmaak vir kouer weerstoestande wat vanaf Donderdag oor die land gevoel sal kan word. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens sal dit Woensdag as voorloper mistig oor die Wes-Kus vanaf Port Nolloth tot…

Lees Meer

SATAWU slaag nie daarin om ooreenkoms met PRASA te bereik nie

Die vakbond SATAWU sê hy het sy lede ingelig dat hy nie daarin geslaag het om ‘n ooreenkoms met die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (PRASA) oor loononderhandelinge te bereik nie. Die terugvoer volg op ‘n vergadering tussen die vakbond en PRASA-bestuur. SATAWU eis ‘n 10 persent salarisverhoging, ‘n drieduisend rand behuisingstoelae, en ‘n 70 persent werkgewerbydrae…

Lees Meer

FirstRand verduidelik sosiale onrus en onlustewaarskuwing rondom die verkiesing

Die bankgroep FirstRand sê ‘n uitgelekte interne memorandum waarskuwing van verhoogde sosiale onrus, plundering en botsings voor die 2024-verkiesing is net ‘n besigheid-soos-gewoonlik risikobepaling en nie ‘n voorspelling of basislynverwagting nie. Die groep het ‘n interne mediumrisiko-sekuriteitskennisgewing uitgereik waarin hulle gewaarsku het dat hulle ‘n mate van uMkhonto we Sizwe Party (MKP)-protesaksie gedurende Mei/Junie verwag….

Lees Meer