By die stembus – Wat om te verwag
Wat gebeur by die stemlokaal, hoe lyk ʼn geldige stembrief en waarmee moet jy voorbereid kom op stemdag? Hier is alles wat jy moet weet van stemdag. Die stempunte is op 29 Mei vanaf 07:00 tot 21:00 oop. Dit beteken nie dat jy voor 21:00 klaar gestem moet wees nie, maar dat jy beslis voor…
