Volkskrag Nuus wil al ons lesers bedank vir jul ondersteuning. Sonder ons lesers kan ons nie groei en uitbrei nie.
Volkskrag Nuus het op 9 Februarie 2024 in geloof besluit om die eerste nuus publikasie te plaas en is dankbaar vir die fenomenale groei wat ons beleef in leserstal.
Volkskrag het in bietjie meer as 3 maande van 0 lesers tot ’n ongelooflike 22000 gereelde lesers gegroei. Die lesertal groei met nagenoeg 7000 lesers per maand…
Volkskrag Media is nog in hul kinderskoene en droom daarvan om groot hoogtes te bereik!
Volkskrag media is ’n gratis media platform en beplan nie om dit ’n betaal medium te maak nie.
Indien u as leser belang stel om finansieel by te dra tot die groei van Volkskrag Media kan julle ons kontak op andre.smit@volkskrag.co.za of op 063 615 2603
Vriendelike groete
Volkskrag Media Span

Dit is uitstekend André.
Ons dank ons Here vir die seën op jou arbeid.
Andre. Dit is deur jou uistekende werk dat dit moontlik is.
Willie Cloete