Vrystaat plaasmoord: Vier gearresteer en ontvoerde vrou gered
Vinnige optrede deur die Vrystaatse polisie het gelei tot die inhegtenisneming van vier verdagtes vir die moord op ‘n 52-jarige boer, terwyl sy vrou wat ontvoer is, ook gered is. Kaptein Loraine Earle het gesê die voorval het Sondag op ‘n plaas in die Goedemoed-polisiëringsgebied gebeur. Sy het gesê die polisie het na die toneel…
