Opvolg: Drie verdagtes in hof, een dood ná plaasmoord op Rouxville

Die drie verdagtes wat glo ’n Suid-Vrystaatse boer vermoor het, verskyn vandag voor die Rouxville-landdroshof. Hul vermeende medepligtige is doodgeskiet terwyl die polisie die vier in hegtenis wou neem. Die hof sal bepaal op watter aanklagte die drie tereg sal staan, sê Loraine Earle, polisiewoordvoerder, waaronder moord en moontlik ook ontvoering. Jaco van Wyk (52)…

Lees Meer

SIU slaan toe op Vrystaatse munisipaliteit te midde van wanadministrasie bewerings

Die operasie is geloods om bewyse in te samel in ooreenstemming met Proklamasie 182 van 2024, wat die SIU beveel om bewerings van wanadministrasie van twee tenders in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit te ondersoek. Die kontrakte wat onder die onderoek word, sluit in die opknapping van Brandfort Waterbehandelingswerke en Rouwaterpompstasies en die opgradering van Brandfort…

Lees Meer

En so word Suid-Afrika oënskynlik beheer: Sadtu dreig om te staak as BELA nie geïmplementeer word nie

Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het president Cyril Ramaphosa versoek om Vrydag se sperdatum te haal en die twee finale klousules van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette in wet te onderteken. Klousule 4 sal die departement van basiese onderwys in staat stel om skole opdrag te gee om meer leerlinge in te skryf as daar ‘n…

Lees Meer

Opvolg: Lebombo grenspos word gesluit as gevolg van onrus in Mosambiek

Die Grensbestuursowerheid het algemene vragverwerking en passasiersbewegings tydelik opgeskort ná nuwe betogings in Mosambiek. Die grenspos werk sedert Oktober met tussenposes as gevolg van onrus ná die verkiesing in die buurland. Die BMA het reisigers aangeraai om na Mananga Port of Entry te herlei terwyl die geweld voortduur. Waarnemende kommissaris Jane Thupana het gesê samesprekings…

Lees Meer

Ghana se John Mahama se terugkeer as president

Amptelike uitslae van Saterdag se presidensiële verkiesing in Ghana het die oorwinning van die opposisiekandidaat, voormalige president John Mahama, bevestig. Mahama het met 56,6% gewen teenoor 41,6% vir vise-president Mahamudu Bawumia. Dit is die grootste oorwinningsmarge in die land vir 24 jaar. Die stempersentasie was 60,9%, sê die hoof van Ghana se verkiesingskommissie, Jean Mensa….

Lees Meer