Pluimveebedryf weer op dreef ná uitdagende jare
Izaak Breitenbach, hoof- uitvoerende beampte van die braaikuikenafdeling by die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) deel uitdagings en suksesse van die afgelope jaar. Hy beskryf 2023 as ’n uitdagende jaar wat gekenmerk is deur beurtkrag, verhoogde invoertariewe, voëlgriep en onregverdige handel. Hierdie faktore het die winsmarges van produsente ernstig aangetas. In 2024 was die fokus op herstel….
