Johannesburg Water: 200 huise in Protea Glen gebou op waterpypleiding

Johannesburg Water sê sowat 200 huise in Protea Glen in Soweto is bo-op hul watertoevoerpypleiding gebou. Die watervoorsiener sê dit dra by tot die voortdurende watervoorsieningsprobleme in die gebied. Inwoners het verlede week ‘n betoging gehou en gekla dat hulle ‘n week lank nie water het nie. Nombuso Shabalala, woordvoerder van Johannesburg Water, sê: “Die…

Lees Meer

Limpopo-verkragter tot twee lewenslange vonnisse en 62 jaar tronkstraf gevonnis

’n Veroordeelde verkragter is deur die Thohoyandou-hooggeregshof in Limpopo tot twee lewenslange vonnisse en ’n bykomende 62 jaar tronkstraf gevonnis. Humbulani Hlengani is skuldig bevind aan verskeie aanklagte, insluitend moord, verkragting, roof met verswarende omstandighede, die besit van ‘n vuurwapen en aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die misdade is tussen 2013 en…

Lees Meer

Forbes-lys se10 lande met die hoogste aantal vroulike miljardêrs

Vroue wêreldwyd verpletter hindernisse in innovasie en besigheid, en maak merkwaardige vordering soos weerspieël word in die Forbes 2024 Billionaires List. In 2024 was 369 vroue onder die 2 781 miljardêrs, wat 13,3% van die totaal verteenwoordig Hierdie jaar was ‘n voorspoedige tydperk vir miljardêrs wêreldwyd, met 141 nuwelinge wat by die Forbes-miljardêrsklub aangesluit het,…

Lees Meer

Alison Botha — klein stappe tot herstel ná aneurisme terwyl parool vir aanvallers hersiening in die gesig staar

Terwyl verkragtingsoorlewende Alison Botha goeie vordering maak nadat sy in September ‘n brein-aneurisme opgedoen het, kan haar bevryde aanvallers hulle binnekort weer agter tralies bevind. Frans du Toit en Theuns Kruger wat Alison Botha in 1994 op ‘n afgeleë strand in Port Elizabeth ontvoer, verkrag, vermink en vir dood agtergelaat het, is in 1997 tot…

Lees Meer