Toets van Tredeau se politieke loopbaan: Kanada se minister van finansies bedank
Kanadese premier Justin Trudeau staar die grootste toets van sy politieke loopbaan in die gesig nadat Chrystia Freeland, minister van finansies, lank een van sy magtigste en lojaalste ministers, Maandag uit die kabinet bedank het. “Die Groot Staat Kanada is verstom toe die Minister van Finansies bedank, of afgedank is uit haar posisie deur goewerneur…
