Groente uit Suid-Afrika kan weer na Botswana uitgevoer word

Die opheffing van die verbod sal in twee fases gedoen word. Botswana en Namibië het vroeër vanjaar ’n langdurige verbod op ingevoerde tamaties, aartappels, uie en ander produkte uit Suid-Afrika ingestel om plaaslike produsente te beskerm en selfvoorsienende voedselsekerheid te bevorder. Botswana se nuwe regering het ‘n verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse groente na…

Lees Meer

Hartseer groet aan ‘n inspirerende jong vrou

In Liefdevolle Herinnering aan Beandri Booysen Dit is met diep hartseer dat ons die afsterwe van Beandri Booysen aankondig, een van Suid-Afrika se mees geliefde en inspirerende jong vroue. Beandri was nie net bekend vir haar sprankelende persoonlikheid en aansteeklike lag nie, maar ook as die laaste oorlewende persoon in Suid-Afrika wat met Progeria geleef…

Lees Meer

Vier beskuldigdes in aanhouding weens die besit van vermoedelik gesteelde toringbatterye

Vier verdagtes, Tinda Mhlangu (29), Dray Madziva (26), Gondai Mlambo (35) – almal Mosambiekse burgers en Barry Mosiana (34), ‘n Suid-Afrikaanse burger, is in aanhouding geplaas deur die Secunda-landdroshof op Dinsdag, 17 Desember 2024, vir die besit van vermoedelik gesteelde toringbatterye. Op Vrydag, 13 Desember 2024, is inligting ontvang en ‘geoperasionaliseer deur die ‘n span…

Lees Meer

Voormalige polisiebeamptes is in aanhouding vir R5,8 miljoen kontant-in-transito roof

Twee oudpolisiebeamptes, Zachariah Magopa en George Phaahla, albei (41), is Woensdag, 18 Desember 2024, deur die Vaalbank-landdroshof in aanhouding geplaas vir ‘n transito-rooftog. Hul verskyning volg nadat hulle in hegtenis geneem is deur ‘n span bestaande uit Middelburg-gebaseerde Ernstige Georganiseerde Misdaad Ondersoek, Misdaad Intelligensie Covert Section, Mpumalanga en Ekangala Flying Squad onderskeidelik op ‘n J50…

Lees Meer

Rassehaat – Varsproduktemarkte word nou geteiken

 Die organisasie Sakeliga het ʼn ondersoek van stapel gestuur ná die Mededingingskommissie begin het om uit eie beweging swart ekonomiese bemagtigingsverpligtinge (BEE) vir varsproduktemarkagente, boere en aankopers te skep. Sakeliga het onder meer uitgebreide aansoeke ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) aan die Mededingingskommissie, die minister van landbou en die…

Lees Meer