Malawiër word in Swellendam in besit van dwelms gearresteer
Die polisie het ‘n verdagte in Swellendam, Wes-Kaap in hegtenis geneem en beslag gelê op dwelms van ‘n geraamde R700 000. Polisiewoordvoerder FC van Wyk, sê beamptes het opgetree op grond van inligting oor ‘n buitelandse vrou, wat daarvan verdink word dat sy dwelms van Kaapstad na George per bus vervoer het. “Tydens die soektog…
