Passasiersvliegtuig stort neer in Kazakstan
Aanvanklike berigte het beweer die vliegtuig het in voëls vasgevlieg op Kersdag, maar nadere ondersoek lei tot ander afleidings. ‘n Passasiersvliegtuig van Azerbaijan Airlines het op 25 Desember naby die Aktau Lughawe Kazakhstan neergestort. Daar is aanvanklik berig dat die vliegtuig moontlik in ‘n swerm voëls vasgevlieg het, maar volgens die militêre-politieke waarnemer Alexander Kovalenko,…
