24 DEC 2024 SPRINGS
“My pa was gister oppad na ons toe vir ou kers dag en ‘n spit.”
“Hy was aan geval en geslaan met iets deur swart mans, sy sleutel been dink ek is ook af – hy kan nie onthou hoeveel nie. Hy se dit was ‘n wit Colt Bakkie, maar ook ‘n blur – Hulle het sy foon ook gesteel, hulle het ook ‘n kind in die kar gehad. Sy sleutels van die bakkie is ook weg!”
“Die het by die robot gebeur oppad Springs Mall toe van Zigzag se kant af. As enige iemand enige inligting het oor die voertuig of die mans. Asb kom in kontak met my op tel No: 061 183 2127. Ek wil ‘n saak gaan oop maak.”
OPDATERING
Opdatering oor die situasie van my pa! ek het ‘n registrasie nommer gekry asook die maak van die bakkie. Die beeldmateriaal is baie onduidelik- maar wat duidelik gesien kan word is my pa se bakkie wat dood stil staan ! Al wat my pa regtig kan onthou is die bakkie !
Die ouens was gou mall toe na hulle my pa aan geval het, min gespin !
Wees maar op die uit kyk vir die bakkie – daar lyk my is ook nie ‘n kind in die kar nie ! Dis obviously ‘n verskoning of some sort – om mense aan te rand en hulle besittings te vat en dan gou vinnig by die mall te stop. Die lyk vir my soos ‘n beplande ding.
Dankie vir elke share, elke comment en die mense wat actually met informasie gekom het ! Ek waardeer dit opreg !

