Droogte plaas druk op aartappelproduksie
Volgens Dr. Johnny van der Merwe van AMT, voorspel hierdie toestande uitdagings vir die komende seisoen, maar positiewe markneigings kan help om pryse te stabiliseer. Produksie-uitdagings weens droogte Limpopo: Die gebrek aan reënval in Limpopo wek kommer oor ’n moontlike droogtejaar soortgelyk aan dié van 2019. Terwyl daar hoop is dat meer hektaar geplant kan word,…
