Groeiende krisis in Mosambiek: Suid-Afrika se grense word bedreig
Suid-Afrika, wat reeds gebuk gaan onder geweldige misdaad en nie in staat is om dit ten volle onder bedwang te bring nie, moet nou dringende stappe in werking stel om sy grens met Mosambiek te vrywaar van kriminele elemente. Die burgerlike onrus wat in Mosambiek eskaleer ná hul betwiste verkiesings vanjaar kan groot gevolge vir…
