Coligny-polisie arresteer man vir wrede moord op eks-meisie
Die Coligny-polisie het Petrus Bassion Mvala (47) in Coligny in hegtenis geneem vir die beweerde moord op sy eks-meisie, Binny King (34), op Dinsdag, 24 Desember 2024. Mvala het op Vrydag, 27 Desember 2024 voor die Lichtenburg-landdroshof verskyn en was in aanhouding tot sy volgende hofverskyning voor dieselfde hof op Maandag, 30 Desember 2024. Volgens…
