Arrestasie na ‘n poging om ‘n R2 miljoen BMW na Zimbabwe te smokkel
’n 40-jarige buitelander sal na verwagting in die hof verskyn nadat hy na bewering op Oujaarsaand met ’n luukse BMW oor die grens na Zimbabwe probeer ry het. Die polisie het gesê beamptes was aan diens by die Beitbruggrenspos toe hulle ‘n man gewaar wat ‘n swart BMW G70, 7-reeks ter waarde van meer as…
