‘n Moordsaak is deur die Letsitele-polisie onder die Mopani-distrik geopen ná die grusame ontdekking van ‘n erg verbrande liggaam aan die kant van die R71 openbare pad naby Zanghoma-dorpie op Woensdag 30 Oktober 2024 omstreeks 16:45.
Volgens berigte is die polisie oor die voorval in kennis gestel en na die toneel gehaas. Met hul aankoms het hulle hout en klippe gevind wat bo-op die oorledene liggaam geplaas is wat onherkenbaar verbrand is.
Saterdag, 21 Desember 2024 is die SAPD ontbied nadat ‘n verbrande dubbelkajuit Isuzu bakkie by Tarentaal langs die lughawe gevind is.
Die is bakkie onherkenbaar verbrand en ‘n onbekende liggaam is op die bestuurdersitplek gevind wat onherkenbaar verband het.
Mediese nooddienste is na die toneel ontbied. Die insittende is dood verklaar en die identiteit van die oorledene sowel as die bakkie is onbekend. ‘n Geregtelike doodsondersoek is geregistreer vir verdere ondersoeke.
Enigiemand wat inligting het oor die naasbestaandes van die oorledene of omstandighede wat tot hierdie voorval lei, speursersant Matome Machethe kan gekontak word by 082 757 7555 of SAPD Crime Stop 08600 10111 of alternatiewelik inligting op MySAPS App anoniem stuur.
