Uitbraak van Duitse masels in Suid-Afrika word bevestig

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NICD) het ‘n Rubella-uitbraak (Duitse masels) in Suid-Afrika bevestig, wat hoofsaaklik kinders onder tien jaar en swanger vroue affekteer. Simptome van die virusinfeksie sluit in koors, uitslag, loopneus, rooi oë en hoes. Die NICD het beduidende risiko’s vir swanger vroue uitgelig, veral dié in die eerste trimester, aangesien blootstelling…

Lees Meer

Vyf lewenslange vonnise vir kinderverkragter – dit sal nie aaneenlopend uitgedien word nie

Die emosionele trauma is dieper, meer blywend en gaan verder as die woorde in die slagoffer-impakverklarings. Die Johannesburgse streekhof het Ashraf Hartley (34) tot vyf lewenslange vonnisse gevonnis vir die grusame verkragtings van sy minderjarige familielede van tussen 6 en 12 jaar in Johannesburg. Die hof het gelas dat die vonnisse nie gelyktydig uitgedien moet…

Lees Meer

Groente uit Suid-Afrika kan weer na Botswana uitgevoer word

Die opheffing van die verbod sal in twee fases gedoen word. Botswana en Namibië het vroeër vanjaar ’n langdurige verbod op ingevoerde tamaties, aartappels, uie en ander produkte uit Suid-Afrika ingestel om plaaslike produsente te beskerm en selfvoorsienende voedselsekerheid te bevorder. Botswana se nuwe regering het ‘n verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse groente na…

Lees Meer

Hartseer groet aan ‘n inspirerende jong vrou

In Liefdevolle Herinnering aan Beandri Booysen Dit is met diep hartseer dat ons die afsterwe van Beandri Booysen aankondig, een van Suid-Afrika se mees geliefde en inspirerende jong vroue. Beandri was nie net bekend vir haar sprankelende persoonlikheid en aansteeklike lag nie, maar ook as die laaste oorlewende persoon in Suid-Afrika wat met Progeria geleef…

Lees Meer

Vier beskuldigdes in aanhouding weens die besit van vermoedelik gesteelde toringbatterye

Vier verdagtes, Tinda Mhlangu (29), Dray Madziva (26), Gondai Mlambo (35) – almal Mosambiekse burgers en Barry Mosiana (34), ‘n Suid-Afrikaanse burger, is in aanhouding geplaas deur die Secunda-landdroshof op Dinsdag, 17 Desember 2024, vir die besit van vermoedelik gesteelde toringbatterye. Op Vrydag, 13 Desember 2024, is inligting ontvang en ‘geoperasionaliseer deur die ‘n span…

Lees Meer