Russiese generaal Igor Kirillov se dood lei tot aanhouding van ‘n verdagte
Die hoof van die Russiese kernbeskermingsmagte, Igor Kirillov, is dood in ‘n bomontploffing buite ‘n woonstelgebou in Moskou. Ondersoekers sê die bom was in ‘n elektriese bromponie versteek en het ontplof toe Kirillov en sy adjunk die gebou verlaat het. Kirillov is die mees senior Russiese militêre offisier wat in Rusland deur die Oekraïne vermoor…
