Brand eis vier lewens – 12 mense in hegtenis
Die polisie in Gauteng het 12 mense tussen die ouderdomme van 19 en 62 by Nana’s Farm, in Lenasia – Suid van Johannesburg, in hegtenis geneem in verband met ‘n brand wat vier lewens geëis het. Volgens Gautengse polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, word die verdagtes daarvan aangekla dat hulle ‘n brand gestig het wat vier mans…
