Vrystaatse ongeluk eis vyf lewens

Die Feesseisoen Padveiligheidsveldtog was kwalik aangekondig toe vyf mense dood en een beseer is Vrydagaand in ‘n tragiese ongeluk op die N3-hoofweg naby Balmoral. Verkeer is vir etlike ure tot stilstand gedwing by Harrismith. Volgens Sipho Towa, provinsiale distrik EMS bestuurder, het ‘n trompop botsing tussen ‘n vragmotor en ‘n motor vroegaand plaasgevind, met nooddienste…

Lees Meer

Gevaarligte flikker vir mense met huislenings in Suid-Afrika

Die finansiële landskap vir Suid-Afrikaanse huiseienaars het die afgelope twee jaar al hoe meer onseker geword, met kommerwekkende aanwysers wat dui op groeiende finansiële nood onder huishoudings. Hierdie tydperk het ‘n merkbare toename in residensiële verbandwanbetalings gesien, terwyl byna 10% van alle huishoudelike besteebare inkomste nou aan die diens van skuld toegewys word. Hierdie neigings,…

Lees Meer

Suid-Afrika se rykste stad: Skokkende tempo van waterinfrastruktuur ineenstorting

“Suid-Afrika het ‘n baie indrukwekkende infrastruktuur gehad voor 1994. Die infrastruktuur was so goed ontwerp, dit het ver verby die gemiddelde burgers se begrip gestrek en was ver voor sommige Europese lande se infrastruktuur.” volgens ‘n persoon uit Perth, Australië. Die Stad Johannesburg worstel met ‘n waterinfrastruktuurkrisis wat tot kommerwekkende vlakke toegeneem het. Die ekonomiese…

Lees Meer

Tuinroetedamgebied na 21 dae steeds nie opgeruim deur die filmprodukmaatskappy van Red Pepper Pictures nie

“Rommel en plastiek is agtergelaat wat intussen in versteekte hoeke van die dam geblaas is. Stompe is in die water geplant en gelyk met die water se oppervlak gesny, ‘n potensiële gevaar vir kanovaarders,” het ‘n anonieme persoon gesê. Daar is kommer oor die toestand waarin die Tuinroetedamgebied agtergelaat is ná die verfilming van ‘n…

Lees Meer

Janusz Walus word na Pole gedeporteer

Janusz Walus, die veroordeelde moordenaar van die Suid-Afrikaanse struggle-held Chris Hani, word vandag na Pole gedeporteer. Walus is ter dood veroordeel vir Hani se moord. Dit is egter tot lewenslange tronkstraf omgeskakel. Verskeie aansoeke om parool deur Walus is sedertdien konsekwent tot sy mees onlangse aansoek geweier. “Op 21 November 2022 het die Konstitusionele Hof…

Lees Meer

NVG behaal oorwinning: McKinsey skik vir R1,1 miljard

Die ooreenkoms bring ondersoeke deur die departement van justisie en die NVG na McKinsey Suid-Afrika se werk vir staatsbeheerde ondernemings Eskom en Transnet van 2012 tot 2016 tot ‘n einde. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het pas R1,1 miljard van die multinasionale maatskappy McKinsey en sy filiaal, McKinsey Suid-Afrika, teruggekry deur ‘n korporatiewe alternatiewe geskilbeslegtingsproses. Die…

Lees Meer