Opvolg: Stilfontein-opdatering: Nog 15 onwettige mynwerkers kom na die oppervlak
Altesaam 26 onwettige mynwerkers het tussen Dinsdag en Woensdag weer by ‘n ongebruikte mynskag by Stilfontein na die oppervlak gekom. Dit is steeds onbekend hoeveel onwettige mynwerkers steeds ondergronds is. Die polisie het gesê uit hierdie getal het 11 Dinsdag en 15 Woensdag uitgekom het. Veertien van die onwettige mynwerkers is van Mosambiekers, 11 van…
