15 ongelisensieerde vuurwapens is binne ‘n week teruggevind toe OR Tambo-polisie misdaad hokgeslaan het

Met die feesseisoen in volle swang in die distrik, het die OR Tambo-distrikskommissaris, generaal-majoor Norman Modishana sy lede gekomplimenteer vir die bekamping van misdaad, toe lede 15 ongelisensieerde/verbode vuurwapens teruggevind het en vermoedelik gesteelde voorraad in verskeie dele van dié Oos-Kaap gebied gevind is. Onder die vuurwapens wat gevind is, is ‘n AK 47 outomatiese…

Lees Meer

Universiteit Stellenbosch: Wilgenhof se inwoners beweer die kamers was nooit ‘n geheim nie

In ‘n artikel wat op 1 November 2024 in die Daily Maverick gepubliseer is, spreek Nicky Newton-King, voorsitter van die Universiteit Stellenbosch Raad haar opinie uit oor hoekom die Wilgenhof debat saakmaak. Sy spreek haar teleurstelling uit oor mediaberigte oorheers word deur die beweerde beïnvloeding van die Paneelverslag in Wilgenhof eerder as om te fokus…

Lees Meer

Hendrina: Die polisie ondersoek ‘n plaasaanval, tesame met roof, moord en ontvoering

Die polisie in Hendrina ondersoek ‘n plaasaanval, tesame met roof, ontvoering, verkragting en moord. Die voorval het glo Donderdagaand, 28 November 2024, in Hendrina plaasgevind, waar die lewe van ‘n manlike slagoffer ongelukkig kortgeknip is tydens hierdie gru-voorval. Volgens inligting wat ontvang is, het ‘n buurman bekommerd geraak nadat hy ‘n oproep van die slagoffer…

Lees Meer

Witbank: Beweerde OTM-diewe loop hul vas in die gereg

Kolonel Katlego Mogale, woordvoerder van die Valke, het gesê verskeie wetstoepassingsagentskappe insluitend die Taktiese Bestuur Operasionele Afdeling (TOMS) van die Valke en Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het opgetree nadat inligting ontvang is dat rowers vanoggend ‘n OTM-masjien in Witbank gaan opblaas. Met die inligting wat ontvang is, kon die wetstoepassers operasioneel ontplooi na Schoongezicht in Emalahleni…

Lees Meer

Klopjag by Shauwn Mkhize se huis: baie wapens word gevind

‘n Sluipmoordaanval op senior advokaat Coreth Naudé is op 18 Julie 2024 geloods buite ‘n hotel naby die Gateway-winkelsentrum, in Durban-Noord. Naudé, wat drie keer in die bolyf en gesig geskiet is, was in Durban om verskeie hoë profiel belastingontduikingsake, onder andere Shauwn Mkhize te ondersoek. Die polisie en amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)…

Lees Meer

Suid-Afrikaanse soldate van die top oortreders op die VN se vaderskapeis lys

DefenceWeb het op 28 November 2024 ‘n artikel geplaas onder die titel: “South African soldiers top UN paternity claims list” ‘n Ongelukkige gevolg van seksuele uitbuiting en misbruik (SEA) deur soldate op vasteland-vredesbewaring-ontplooiings is vaderskapeise, met Suid-Afrika wat boaan ‘n Verenigde Nasies (VN) lys is vir die aantal vaderskapeise. ’n Verslag getiteld “Gedrag in VN-veldsendings” lui…

Lees Meer