Net soos alle ander “briljante” veranderinge van dit wat tot vooruitgang gelei het faal, gaan die Wetsontwerp op Grondonteiening tot ‘n ongekende krisis lei

Drie beleide bedreig die lewensbestaan ​​van alle Suid-Afrikaners, sal groei en ontwikkeling laat wankel en sal verseker dat werkloosheid, misdaad en korrupsie floreer. As die regering van nasionale eenheid (GNU) ‘n beter toekoms wil inlui, moet hy alles in sy vermoë doen om die komende dreigement van onteiening sonder vergoeding te beëindig, die implementering van…

Lees Meer

15 ongelisensieerde vuurwapens is binne ‘n week teruggevind toe OR Tambo-polisie misdaad hokgeslaan het

Met die feesseisoen in volle swang in die distrik, het die OR Tambo-distrikskommissaris, generaal-majoor Norman Modishana sy lede gekomplimenteer vir die bekamping van misdaad, toe lede 15 ongelisensieerde/verbode vuurwapens teruggevind het en vermoedelik gesteelde voorraad in verskeie dele van dié Oos-Kaap gebied gevind is. Onder die vuurwapens wat gevind is, is ‘n AK 47 outomatiese…

Lees Meer

Universiteit Stellenbosch: Wilgenhof se inwoners beweer die kamers was nooit ‘n geheim nie

In ‘n artikel wat op 1 November 2024 in die Daily Maverick gepubliseer is, spreek Nicky Newton-King, voorsitter van die Universiteit Stellenbosch Raad haar opinie uit oor hoekom die Wilgenhof debat saakmaak. Sy spreek haar teleurstelling uit oor mediaberigte oorheers word deur die beweerde beïnvloeding van die Paneelverslag in Wilgenhof eerder as om te fokus…

Lees Meer

Hendrina: Die polisie ondersoek ‘n plaasaanval, tesame met roof, moord en ontvoering

Die polisie in Hendrina ondersoek ‘n plaasaanval, tesame met roof, ontvoering, verkragting en moord. Die voorval het glo Donderdagaand, 28 November 2024, in Hendrina plaasgevind, waar die lewe van ‘n manlike slagoffer ongelukkig kortgeknip is tydens hierdie gru-voorval. Volgens inligting wat ontvang is, het ‘n buurman bekommerd geraak nadat hy ‘n oproep van die slagoffer…

Lees Meer