Sabie: nog ‘n onwettige myner kom na die oppervlak
’n Negende persoon het uit die verlate goudmynskag in Sabie, Mpumalanga, na die oppervlak opgekom. Dit volg op die agt wat Woensdagaand na die oppervlak gekom het. Die polisie in Mpumalanga sê meer as 100 vermeende onwettige mynwerkers is glo ondergronds vasgekeer. Minstens drie vermeende onwettige mynwerkers is in ‘n ondergrondse skag by ‘n verlate…
