Gift of the Givers: Die feite agter die skerms
https://fb.watch/w6PIiwHWI9 Daar is wye reaksie sedert die aktivis Willem Petzer, die bostaande video uitgereik het oor Gift of the Givers. Die video gaan uitsluitlik oor Gift of the Givers en daar is geen verwysing na enige kwessies rondom Israel en Palestina nie. Mnr Petzer beklemtoon dat wanneer ons regering kant kies, word ons benadeel. Die…
