Storm in Randfontein was nie ‘n tornado nie
‘n Meteoroloog het bewerings dat ‘n tornado die oorsaak was agter die storm wat Woensdag deur Randfontein geruk het, van die hand gewys. Nooddienste het na die toneel gehaas om te help terwyl inwoners die nasleep van die storm met hanteer. Geboue, huis en motors is beskadig en mense wat beseer is, is aangemeld. Inwoner…
