Is die Pretoria-Noord brug veilig of nie?
Video’s en foto’s doen die rondte wat vandalisme van die brug se pilare uitbeeld. DA Raadslid, Quentin Meyer, het oor die stand van die brug en inligting wat hy vergader het op sy Facebook geplaas. Hy het 13 ure gelede die volgende geplaas: AMPTELIKE AANKONDIGINGAandag inwoners,Ons is bewus van kommer oor die toestand van die…
