Handel in ongesmede goud: aangeklaagde verskyn in die hof
Loren Louw (47) het vanoggend in die Brakpan-landdroshof verskyn na sy inhegtenisneming op 26 Februarie 2015 deur die Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoek in Noordwes. Daar word berig dat Louw in 2015 in hegtenis geneem is tydens die uitvoering van operasie “Tarantula” waar beslag gelê is op R2,5 miljoen se ongesmede goud. Louw het destyds vlugtig in…
