E-tol sal vanaf 31 Maart ‘afgeskakel’ word – Lesufi

SENTRAAL TRANSVAAL – Die formele proses om e-tol op die Sentraal-Transvaal-snelwegverbeteringsprojek (GFIP) af te skakel en te ontkoppel, sal op 31 Maart 2024 begin, het Panyaza Lesufi, premier van Sentraal-Transvaal, Woensdagaand aangekondig. Lesufi het sy Sentraal-Transvaalse staatsadres (Sopa) gelewer en gesê e-tol sal dan “geskiedenis in ons provinsie wees”. Lesufi het geen besonderhede verskaf oor…

Lees Meer

Ottosdal boer aangeval deur EFF

WES-TRANSVAAL – OTTOSDAL. Volgens berigte ontvang uit Ottosdal in die Wes-Transvaal was daar ‘n aanval op ‘n boer van die omgewing geloods deur die EFF. Volgens oorspronklike klank materiaal in besit van VOLKSKRAG NUUS was daar ‘n nood oproep uitgestuur na omliggende boere om versterkings te stuur aangesien die EFF se getalle oorweldigend was. Na…

Lees Meer

Die SANW kan nie Weermag dag bekostig nie!

Terwyl die stof gaan lê ná Cyril Ramaphosa se staatsrede (SONA), Wat gewoonlik afgesluit is met die viering van SA Nasionale Weermag (SANW) waar personeel en stralers vertonings lewer, is heel moontlik van die baan af. Die “soldate” is gefrustreerd omdat hulle nie in staat sal wees om Weermag dag op 21 Februarie te herdenk…

Lees Meer