Bittereinder 4 weer in die hof vir borgaansoek. Landdros ALWEER laat
Na ‘n amper rampspoedige verhoor gister is die Bittereinder 4 weer om 9 uur in die hof om aansoek te doen vir borg. Dit volg nadat hulle gister met baie oponthoude geteister was. Ons hoop die landdros daag betyds op, om die verhoor om 9 uur te begin! Lid van die gemeenskap stel ‘n kragopwekker…
