Nege misdadigers gevang ná Valke op ‘n dwelm labratorium in Krugersdorp toeslaan.

Nege mense is in hegtenis geneem nadat die Valke op ʼn groot dwelmlaboratorium in Krugersdorp-Wes aan die Wes-Rand toegeslaan het. Volgens kol. Katlego Mogale, woordvoerder van die Valke, is daar Maandag op die laboratorium in Pulleystraat in Boltonia, ‘n indistrieële area in Krugersdorp-Wes toegeslaan nadat inligting ontvang is. Dwelmmiddels ter waarde van miljoene rande is…

Lees Meer