Die SANW kan nie Weermag dag bekostig nie!

Terwyl die stof gaan lê ná Cyril Ramaphosa se staatsrede (SONA), Wat gewoonlik afgesluit is met die viering van SA Nasionale Weermag (SANW) waar personeel en stralers vertonings lewer, is heel moontlik van die baan af.

Die “soldate” is gefrustreerd omdat hulle nie in staat sal wees om Weermag dag op 21 Februarie te herdenk nie. Volgens berigte van “News24” het die Suid-Afrikaanse Nasionale weermag nie geld om die geleentheid aan te bied nie!

One thought on “Die SANW kan nie Weermag dag bekostig nie!”

  1. Kyk watter chaos daar gaan uitbreek wanneer die staat nie meer SASSA Kan bekostig nie….
    Ons staatskuld beloop REEDS so R80 000 PER inwoner van RSA… ongeag 1 dag of 100jaar oud.
    Kom UIT haar uit medestryders.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui