Foto met vergunning van Boermedia (https://www.youtube.com/@boermedia)
Francois van der Merwe, Willem Petzer, Tewie Wessels, en Devon Hofmeyr se borg aansoek was geslaag. Hulle moet elk R5000.00 borg betaal
Al 4 moet weer die 4de April 2024 in die hof verskyn

