Voormalige kleuterskoolonderwyseres erken uiteindelik sy het kleuter verdrink
Nadat Nada-Jane Therése Challita (4) op 23 Januarie 2023 drywend in ‘n bad water aangetref is, het Amber Lee Hughes (25), haar kleuterskoolonderwyseres en die destydse meisie van die oorlede kind se pa, op 15 April 2025 twee aanklagte van verkragting en moord onskuldig gepleit. Amber Lee Hughes (25), ‘n voormalige kleuterskoolonderwyseres, het skuld vir…
