Boere, mense word gearresteer! Sommige met geen bewyse! Wat gaan aan?
In ’n vlaag van arrestasies waar mense hulself of hul eiendom moes beskerm teen booswigte is die boere en mense toegesluit. Hier is ’n paar gevalle waar mense met geen of bitter min bewyse gearresteer is! Dawie Maree, boer van Potgietersrus area is vanmiddag gearresteer Wat het gebeur? Dawie Maree, boer van Potgietersrus area is…
