DIE KRAG VAN EENGESINDHEID

Ons as Boere-Afrikaners Volk laat toe dat daar onenigheid tussen ons Volksgenote kom  soms oor onbenullige dinge. Nou in God se woord staan daar in 2 Korinthiers 13:11wees eengesind,leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal by julle bly. Dit is egter vir ons as Volk juis nou die tyd om saam…

Lees Meer

VOLKE IS DIE FOKUS VAN DIE EVANGELIE

30 Junie 2024 Deur Dr. Jann Schlebusch Mat 28:19  Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. Die Griekse woord wat hier met ‘nasies’ vertaal is,…

Lees Meer