Verklaring deur Pieter Groenewald, leier van die Vryheids Front, op 5 Julie 2023
Geskryf deur Ds. Faan Visser “Die VF Plus sal onder geen omstandighede met die ANC saamwerk nie en om so iets voor te gee, is kwaadwillig en opportunisties. Dit is daarom betreurenswaardig dat die DA kiesers probeer mislei oor ’n situasie in Emfuleni. Die feite is dat die ANC in Emfuleni ’n aanbod aan politieke…
