Tradisioneel Afrikaanse skool word Engels
Slegs 27% van leerders van gr. R tot gr. 3 by St Pauls is Afrikaans. St Pauls Primêre Skool en Hibernia Primêr gaan volgende jaar Afrikaanse en Engelse leerders uitruil weens ‘n toename in isiXhosa-sprekende leerders by beide skole wat verkies om in Engels onderrig te ontvang. St Pauls gaan omskakel na ‘n volledig Engelse…
