Dieselfde dier tussen 1886 en 2024 – Oorleef die helfte van ons volk se geskiedenis

Die skilpad “Jonathan” is die oudste lewende landdier wat in die wêreld bekend is, gebore in 1832 en in 2024 het hy 192 jaar oud geword.

Hy het deur die Eerste en Tweede Wêreldoorloë, die Russiese Revolusie, geleef. Deur sewe Britse monarge en 39 presidente van die Verenigde State.

In Suid-Afrikaanse terme het hy die eerste en die tweede Engelse oorlog oorleef. Hy het die moord op Piet Retief oorleef. Hy het Bloedrivier oorleef. Hy het die Rebellie oorleef. Hy het die groot griep oorleef. Hy het die depressie oorleef. Hy het die Republiekwording oorleef. Hy het die verraad in 1994 oorleef.

Laat ons ook soos hierdie skilpad wees.

Toe was die verkrampte skilpad die hele tyd 100% korrek!

Oom Jaap Marais was destyds uitgeskel as ’n verkrampte skilpad. Die vraag is: Waarheen het die vinnige hasie ons mislei?…

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui