Phoenix-vrou (77) is in haar huis gemartel, brutaal vermoor – lyk in die badkamer gevind
’n 77-jarige vrou van Phoenix is wreed vermoor in haar huis gevind. Die polisie het gesê die voorval het Maandag in Grovepark plaasgevind. Luitenant-kolonel Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, sê daar word beweer dat ‘n 77-jarige vrou doodgewurg is. “Die slagoffer is op die badkamervloer gevind en haar nek toegedraai met ‘n wit serp. Die…
