Memel boere loop deur. Boere erg aangerand, Sommige Gearresteer – WAARSKUWING GRAFIESE MATERIAAL!

Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n boer wat plaagbestryding toegepas het. WAARSKUWING!!!! GRAFIESE BEELDMATERIAAL WAT SENSITIEWE LESERS KAN ONTSTEL Volg Volkskrag nuus se Facebook en twitter-blad om op datum te bly met die daaglikse nuusgebeure in die land:https://www.facebook.com/groups/volkskragnuushttps://twitter.com/volkskrag14247 Boer en sy seun aangerand. Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n…

Lees Meer

PLAAS AANVAL – MELMOTH NATAL

Berig verskaf deur: Klaas van Witkruis Monument https://www.youtube.com/watch?v=FoLt-OcxGEQ Tyd: 21:00Datum: 14/03/2024Plek: Melmoth (KZN) Gisteraand het ‘n boer na beurtkrag om 21:00 uitgegaan om sy kragopwekker af te skakel. Toe hy teruggaan in die huis besig om die deur toe te sluit, hoor hy sy vrou skree en die klein hondjie in die huis blaf. Hy…

Lees Meer

Polisie soek ontvoerde vrou en verdagtes

OOS-KAAP. – Die Uitenhage-speurtak is op soek na Sonam Gajjar (34) wat vanoggend omstreeks 07:50 in haar oprit in Moselstraat in Kariega deur verdagtes ontvoer is. Kol. Priscilla Naidu sê Gajjar het by haar hek gestaan en wag vir die hek om toe te gaan toe sy deur vier verdagtes oorval is. Die venster aan…

Lees Meer