In ’n videogreep wat van ’n geslotebaan kamera stelsel verkry is, kan gesien word hoe ’n luukse Volvo motor agter die motor stop. Die ma en dogter word met geweld in die Volvo motor ingeboender en daarna het die ontvoerders met hulle weggery.
Die slagoffers se motor is met deure oop agtergelaat nadat die ontvoerders met die ma en dogter weg gejaag het…
Die voorval het omstreeks 12h10, 19 Maart 2024 plaasgevind
VOLKSKRAG NUUS wag nog vir meer inligting rondom die voorval

This was a son and mother not daughter